+27 83 448 3791 Monday - Sunday 09:00 - 16:30

Verhoudings Inspirasie

Inspirasie

Die mens is ’n verhoudingswese. Van konsepsie af staan ons al in verhouding met iemand. Vanaf geboorte staan ons in verhouding met nog meer mense. Ons het nie ’n keuse of ons in
verhouding met mense wil staan nie. Ons het wel ’n keuse oor HOE ons met mense inverhouding staan.

Beginet se weeklikse verhoudingsprogram is vir almal. Enkel, verlief, verloof of getroud. Hierdie is die program vir jou. Daar is programme oor ouerskap, die huwelik, gesinsfinansies en heelwat meer.

Hier kry jy gratis insette om gesinstabiliteit en gemeenskapstabiliteit te bevorder. Die programinhoud handel oor die huwelik, ouerskap, verhoudings, gesinsfinansies en baie meer.

Maak seker dat jy jou weeklikse Verhoudingsinspirasie ontvang en op hoogte bly van geleenthede wat aangebied word.

Skakel by ons Beginet Aanlyn Geloofsgemeenskap in en kry weeklikse

Close Menu