+27 83 448 3791 Monday - Sunday 09:00 - 16:30

Hoop vir die Hooplose

Hoop

Het dit al ooit vir jou gevoel asof jou hele wêreld inmekaartuimel en dat jy op ’n ashoop of op moedverloor se vlakte sit sonder hoop, sonder hulp, sonder rigting en sonder fisiese
krag? Jou moeilikheid word net ’n groter berg voor jou. Goeie nuus. Skep moed!

Beginethet goeie nuus vir jou. Daar is hoop en hulp gratis beskikbaar.Beginet doen alles in ons vermoë om hoop vir die hooplose te gee. Hier kom deel gewone mense hul verhale van hoe hulle deur moeilike tye gegaan en opgestaan het om jou te help. Hulle gee met liefde praktiese raad en leiding wat elke persoon kan toepas in sy of haar lewe. 

Jy sal hoor en sien hoe sukses in elke mense se lewe anders lyk en anders gedefiniëer word. Jy sal hoor “As ek dit kan doen, kan jy dit ook doen!” En die belangrikste wat jy gaan
hoor: “Niemand gaan dit vir jou doen nie. Begin net om vir jouself op te staan.”

Skakel by ons Beginet Aanlyn Geloofsgemeenskap in en kry weeklikse

Close Menu
Afrikaans
English Afrikaans