Finansies

Hulp / advies

Beginet se visie van gesinsabiliteit kan alleenlik bereik word indien die familie-eenheid se onnodige finansiele druk verlig kan word.¬†Beginet glo dat finansiele vryheid begin met Bybelse beginsels. Ons glo dat elke gesin kan beweeg vanuit ‘n situasie waar hulle in ‘n finansiele wurggreep is, na vryheid.

Beginet wil ‘n blywende verskil maak deur strategiese netwerke, soos met GIG Trust, om die finansiele druk te verlig en ‘n positiewe bydrae te lewer tot gesinstabilieit.

Hou gerus die spasie dop.

Sluit aan by Beginet Klub