Begin vandag

Beginet voluit leef

Dis ons

Begin met Hoop lewe!

Beginet vandag! Beginet nou! Beginet voluit leef. Die naam ‘Beginet’ sê ‘gaan oor tot aksie’! Daarmee wil ons mense help om met hoop te begin lewe. As bediening begelei ons mense om juis oor te gaan tot aksie en self verantwoordelikheid te neem vir hul eie lewe en verhoudinge. “My huwelik is in chaos.” Begin net hier! “My kinder is ongehoorsaam.” Begin net hier! “Ons is in finansiële moeilikheid.” Begin net hier! Ons Beginet om mense by God en mekaar uit te bring deur aksie, groei en momentum te bewerkstellig en te versnel.