+27 83 448 3791 Monday - Sunday 09:00 - 16:30

Lewensafrigting vir almal

Lewensafrigting

Iemand wat wil uitblink in enige vorm van sport, kry die beste sportafrigter vir daardie spesifieke sportsoort.

Deur bepaalde studies te onderneem verhoog jy jou kennisbasis en stel dit jou in staat om spesifieke geskoolde arbeid te verrig. As dit kom by die lewe, leef die meeste mense die lewe sonder enige afrigting.


Ongelukkig word die meeste kinders ook groot in huise waar daar nie die nodigeouerleiding en kundigheid is om kinders vir die lewe af te rig nie. Lewensafrigting is dikwels vir die meeste mense onbereikbaar vanweë afstand, onvoldoende finansies en die onbereikbaarheid van goeie hulp.


Beginet het ’n spesifieke Lewensafrigtingsprogram vir jongmense vanaf 16 jaar oud. Daar is ook verskeie Lewensafrigters wat hulle kennis en ondervindig gratis met almal kom deel en dit is vir almal.

Skakel by ons Beginet Aanlyn Geloofsgemeenskap in en kry weeklikse

Close Menu
Afrikaans
English Afrikaans