Van Beitbrig to Parlement vir genesing in Suid Afrika

Let's Reconcile SA Cycle Tour
Van Beitbrig to Parlement vir genesing in Suid Afrika

Maroela Media berig op 19 Februarie 2020 as volg:

Ds. Deon van der Berg spring op 12 Maart manalleen op sy fiets om ’n 2200 km-toer van Beitbrug, die grenspos tussen Zimbabwe en Suid-Afrika, tot by die parlement in Kaapstad aan te pak.

Hy doen dit om bewusmaking vir versoening en eenheid te help skep.

Die stigter en uitvoerende hood van die organisasie Beginet sê hy kan nie langer net ’n leunstoelkritikus wees oor die dinge wat verkeerd loop in die land nie. Sy organisasie wil iets daadwerklik doen om die situasie in die land te verbeter.