+27 83 448 3791 Monday - Sunday 09:00 - 16:30

Keuses

Choose to ..... People in love often work on their relationship until thy move in together. They don’t acknowledge the others opinion in everything and stop communicating. They may even…

Continue Reading

Huwelik in die modder

Ek dink die meeste van ons wat nou hier lees het al die ervaring gehad om in ’n voertuig te wees wat in die modder gaan vasval het, of iewers in los sand. Niemand wat deur die modder wil ry doen dit met die idee om te gaan vassit en in die modder te gaan stoei om die voertuig daar uit te kry nie.

Continue Reading
Close Menu
English
English